Psalms 109:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat sy kinders wese wees en sy vrou 'n weduwee.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag sy kinders wese word en sy vrou ’n weduwee;
Afrikaans 1933/1953
Laat sy kinders wese word en sy vrou 'n weduwee;
Afrikaans 1983
Mag sy kinders wees word, sy vrou 'n weduwee!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag sy kinders vaderloos word en sy vrou 'n weduwee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sy kinders moet weeskinders word, en sy vrou moet 'n weduwee word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sy kinders moet weeshuis toe gaan. Daar moet niks wees wat sy weduwee kan erf nie. Sy moet stoksielalleen agterbly.