Psalms 115:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Julle is geseën deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 1933/1953
Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 1983
Mag die Here julle seën, Hy wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Mag julle geseën word deur die Here wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat die Here julle sal seën, Hy wat die hemel en die aarde gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy wat alles in die wêreld gemaak het, sal julle baie gelukkig maak.