Psalms 115:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O Israel, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild.
Afrikaans (NLV) 2011
Israel, vertrou op die Here! Hy is hulle helper, Hy is hulle skild.
Afrikaans 1933/1953
Israel, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild!
Afrikaans 1983
Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Israel, vertrou op die Here! Hy is hulle hulp en hulle skild.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Israeliete moet op die Here vertrou, Hy help hulle en Hy beskerm hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kinders van die Here, julle moet op Hom vertrou! Hy help en beskerm sy kinders.