Psalms 116:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die HERE lief, want Hy het my stem en my smekinge gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het die Here lief, want Hy antwoord my smeekgebed.
Afrikaans 1933/1953
Ek het lief, want die HERE hoor my stem, my smekinge,
Afrikaans 1983
Ek het die Here lief, want Hy verhoor my smeekgebede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het die Here lief, want Hy luister na my stem, my smeekgebed;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is lief vir die Here, want Hy luister wanneer ek tot Hom bid, wanneer ek vra dat Hy my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het die Here baie lief. Hy help my as ek Hom baie mooi vra.