Psalms 116:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het in my haas gesê: Alle mense is leuenaars.
Afrikaans (NLV) 2011
In my angs het ek uitgeroep: “Alle mense is leuenaars!”
Afrikaans 1933/1953
Âk het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars.
Afrikaans 1983
en toe ek in my vertwyfeling besef het: ek kan op geen mens staatmaak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is een wat in my angstigheid gesê het: “Alle mense is leuenaars.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek was baie bang, en ek het gedink daar is niemand wat ek kan vertrou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe ek bang was, het ek gesê: “Jy kan geen mens vertrou nie.”