Psalms 116:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal aan jou 'n dankoffer bring en die Naam van die HERE aanroep.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sal ’n dankoffer aan U bring en die Naam van die Here aanroep.
Afrikaans 1933/1953
Ek sal U 'n offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep.
Afrikaans 1983
Ek wil U loof met 'n dankoffer, ek wil die Naam van die Here aanroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aan U sal ek •dankoffers bring en die Naam van die Here aanroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal vir U 'n dank-offer bring, ek sal roep en sê: “Here!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal vir U iets doen om dankie te sê: ek sal U eer en aanbid.”