Psalms 116:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
In die voorhowe van die huis van die HERE, in jou midde, o Jerusalem! Prys die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
in die voorhowe van die huis van die Here, in die hart van Jerusalem. Prys die Here!
Afrikaans 1933/1953
in die voorhowe van die huis van die HERE, binne-in jou, o Jerusalem! Halleluja!
Afrikaans 1983
in die voorhowe van die huis van die Here, binne-in jou, Jerusalem! Prys die Here!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
in die voorhowe van die huis van die Here, in jou midde, Jerusalem. Halleluja!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal dit doen op die oop stuk grond by die tempel, binne-in jou, Jerusalem. Julle moet die Here prys!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Binne en buite die kerk sal ek dit nakom. Kom prys die Here!