Psalms 116:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het ek die Naam van die HERE aangeroep; O HERE, red tog my siel.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe roep ek die Here se Naam aan: “Here, red my tog!”
Afrikaans 1933/1953
Maar ek het die Naam van die HERE aangeroep: Ag, HERE, red my siel.
Afrikaans 1983
Toe het ek die Naam van die Here aangeroep: “Here, red my tog!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe het ek die Naam van die Here bly aanroep: “Ag, Here, red tog my lewe!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het ek tot die Here gebid en geroep: “Here, asseblief, red my lewe!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar toe het ek ernstig tot die Here gebid. Ek het by Hom gepleit: “Ag, Here, spaar tog my lewe.”