Psalms 116:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Keer terug na jou rus, o my siel! want die HERE het goed aan jou gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011
Nou kan ek weer gerus wees, want die Here was goed vir my.
Afrikaans 1933/1953
My siel, keer terug tot jou rus; want die HERE het goed aan jou gedoen.
Afrikaans 1983
Ek moet nou tot rus kom, die Here het goed aan my gedoen:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kom weer tot rus, my •siel, want die Here het goed gedoen aan jou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek moet nou ophou om bekommerd te wees, want die Here het goeie dinge gedoen aan my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het toe vir myself gesê: “Jy kan ontspan. Wees rustig. Die Here was baie goed vir jou.”