Psalms 116:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek sal voor die aangesig van die HERE wandel in die land van die lewendes.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom wandel ek voor die Here in die land van die lewendes.
Afrikaans 1933/1953
Ek sal wandel voor die aangesig van die HERE in die lande van die lewendes.
Afrikaans 1983
Ek kon voor die Here bly wandel in die land van die lewendes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek mag leef in die teenwoordigheid van die Here, in die land van die lewendes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou lewe ek naby die Here tussen mense wat lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom sal ek saam met die Here lewe tussen almal wat nog leef.