Psalms 118:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die HERE: ons het julle geseën uit die huis van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Geseënd is die een wat kom in die Naam van die Here. Ons seën julle uit die tempel van die Here.
Afrikaans 1933/1953
Geseënd is hy wat kom in die Naam van die HERE! Ons seën julle uit die huis van die HERE.
Afrikaans 1983
Prys hom wat in die Naam van die Here kom! Ons seën julle uit die huis van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Geseënd is hy wat kom in die Naam van die Here. Ons seën julle uit die huis van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons groet elke persoon wat kom omdat die Here hom gestuur het, ons is in die tempel en ons groet julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle wat die Here dien, sal baie gelukkig wees.