Psalms 119:100 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek verstaan meer as die oudstes, want ek bewaar U bevele.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het meer begrip as ouer mense, want ek lewe volgens u bevele.
Afrikaans 1933/1953
Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele.
Afrikaans 1983
Ek het meer insig as ouer mense, want ek gehoorsaam u bevele.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het meer insig as oumense, want by u opdragte hou ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is slimmer as mense wat ouer is as ek, want ek doen wat U beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is verstandiger as al die ou mense omdat ek u Woord in my hart wegbêre.