Psalms 119:101 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het my voete van elke verkeerde weg teruggehou, om u woord te bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
Verkeerde paaie het ek vermy, sodat ek u woord kan gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953
Ek het my voete teruggehou van elke verkeerde pad, dat ek u woord kan bewaar.
Afrikaans 1983
Ek het my voete van elke verkeerde pad af gehou sodat ek gehoorsaam kan wees aan u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van elke slegte pad het ek my voete weerhou sodat ek u woord kon onderhou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek doen niks wat verkeerd is nie, ek wil doen wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek systap die sonde omdat ek graag wil doen wat U sê.