Psalms 119:102 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het nie van U oordele afgewyk nie, want U het my geleer.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het nie afgewyk van u bepalings nie, want U het my dit geleer.
Afrikaans 1933/1953
Ek het van u verordeninge nie afgewyk nie, want U het my geleer.
Afrikaans 1983
Van u bepalings het ek nie afgewyk nie, want U het my dit geleer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van u beslissings het ek nie afgewyk nie, want dit is U wat my onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek hou aan om te doen wat U besluit, want U self leer vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Afdraaipaaie ken ek nie, want U het my geleer hoe om te leef.