Psalms 119:103 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoe soet is U woorde na my smaak! ja, soeter as heuning vir my mond!
Afrikaans (NLV) 2011
Hoe aangenaam is u woorde vir my; dis soeter as heuning in my mond.
Afrikaans 1933/1953
Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
Afrikaans 1983
Hoe aangenaam is u woord, soeter as heuning in die mond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoe strelend is u woord vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is lekker om te praat oor die dinge wat U belowe het, dit is lekkerder as heuning.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar’s niks beter as u Woord nie, dit is soeter as die soetste heuning.