Psalms 119:104 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Deur u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke bedrieglike weg.
Afrikaans (NLV) 2011
Deur u bevele kry ek insig; daarom haat ek elke valse pad.
Afrikaans 1933/1953
Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.
Afrikaans 1983
U bevele gee my insig, daarom haat ek elke verkeerde pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit u opdragte kry ek insig; daarom haat ek elke bedrieglike pad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek verstaan wat U beveel het, daarom haat ek alles wat vals is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U voorskrifte het my geleer hoe om die lewe te bemeester; daarom haat ek leuens.