Psalms 119:105 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Afrikaans (NLV) 2011
U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.
Afrikaans 1933/1953
Noen. U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my pad.
Afrikaans 1983
U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U woord is 'n lamp vir my voet en 'n lig vir my lewenspad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dinge wat U vir ons gesê het, is vir my soos 'n lamp wanneer ek in die donker loop, dit wys vir my hoe ek moet lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U Woord wys my presies hoe ek moet leef, soos ’n helder lig skyn dit op die donker pad waarop ek stap.