Psalms 119:107 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is baie verdruk; maak my lewend, HERE, volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het baie swaargekry, Here. Vernuwe my lewe volgens u woord.
Afrikaans 1933/1953
Ek is baie diep neergedruk; HERE, maak my lewend na u woord!
Afrikaans 1983
Ek ly swaar, Here, hou my in die lewe, soos U beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is baie terneergedruk; Here, maak my lewend volgens u woord!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit gaan baie baie sleg met my, U moet my laat aanhou lewe, soos U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, dit gaan nou baie sleg met my. Kom help my tog, soos U belowe het.