Psalms 119:109 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My siel is altyddeur in my hand, maar ek vergeet U wet nie.
Afrikaans (NLV) 2011
My lewe is gedurig in die weegskaal, maar u gebooie sal ek nie vergeet nie.
Afrikaans 1933/1953
My lewe is altyddeur in my hand; nogtans vergeet ek u wet nie.
Afrikaans 1983
My lewe is gedurig in gevaar, maar u wet verontagsaam ek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My lewe is voortdurend in my hande; maar u wet vergeet ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is altyd mense wat my wil doodmaak, maar ek vergeet nie wat U vir ons geleer het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My lewe is in gevaar, maar ek vergeet nie wat U in die wet sê nie.