Psalms 119:113 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek haat ydele gedagtes, maar U wet het ek lief.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek haat besluitelose mense, maar u gebooie het ek lief.
Afrikaans 1933/1953
Samek. Twyfelaars haat ek, maar u wet het ek lief.
Afrikaans 1983
Ek haat huigelary, maar u wet het ek lief.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dubbelhartige mense haat ek, maar u wet het ek lief.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek hou nie van mense wat skynheilig is nie, maar ek is lief vir wat U vir ons geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek hou niks van skynheiliges nie, maar ek het u wet baie lief.