Psalms 119:117 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hou my op, en ek sal veilig wees, en ek sal U insettinge altyddeur ag slaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Ondersteun my en ek sal gered word; ek sal u voorskrifte altyd eerbiedig.
Afrikaans 1933/1953
Steun my, dat ek verlos word; dan sal ek altyddeur op u insettinge let.
Afrikaans 1983
Beskerm my, dan sal ek behoue bly en u voorskrifte gedurig voor oë hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Onderskraag my, sodat ek verlos kan word; ek wil voortdurend aan u voorskrifte aandag gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer U my regop hou, dan is ek veilig en dan kyk ek altyd wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hou my regop, dan is alles in orde, dan sal ek doen wat U sê.