Psalms 119:123 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My oë verswak vir U heil en na die woord van U geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek ooreis my oë om u redding te sien en u woord van geregtigheid.
Afrikaans 1933/1953
My oë smag na u heil en na die belofte van u geregtigheid.
Afrikaans 1983
Ek smag na die bevryding wat U bring, na u woord wat my red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My oë smag na u verlossing, na u belofte van •geregtigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
My oë is moeg, want ek hou aan om te kyk wanneer U my sal red. Ek hou aan om te luister na wat U sê, want wat U sê, is reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sien baie uit na die dag dat U my kom help, ek hou vas aan u belofte dat U net doen wat reg is.