Psalms 119:128 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom ag ek al u bevele aangaande alle dinge as reg; en ek haat elke valse manier.
Afrikaans (NLV) 2011
Omdat elkeen van u bevele reg is, haat ek elke verkeerde pad.
Afrikaans 1933/1953
Daarom hou ek al die bevele aangaande alles vir reg; elke leuenpad haat ek.
Afrikaans 1983
Daarom leef ek nougeset volgens al u bevele en haat ek elke verkeerde pad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom volg ek alle opdragte oor alles; elke pad van bedrog haat ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Waarlik, ek probeer altyd om alles te doen wat U beveel, ek hou nie van iets wat vals is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom doen ek alles wat U sê tot in die fynste besonderhede. Maar verkeerde dinge, dit haat ek.