Psalms 119:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Met my lippe het ek al die oordele van U mond verkondig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die bepalings van u mond het ek met my lippe bekendgemaak.
Afrikaans 1933/1953
Ek het met my lippe vertel al die verordeninge van u mond.
Afrikaans 1983
Al u bepalings wil ek een vir een opnoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met my lippe vertel ek van al die beslissings van u mond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil vir die mense alles sê wat U besluit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal alles oorvertel wat ek by U leer.