Psalms 119:135 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat U aangesig skyn oor u kneg; en leer my U insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat u guns oor u dienaar skyn; leer my al u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953
Laat u aangesig skyn oor u kneg, en leer my u insettinge.
Afrikaans 1983
Verskyn tog tot my redding, leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat die lig van u aangesig oor u dienskneg skyn, en leer my u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet naby my wees, naby my, u dienaar, en U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wees asseblief vriendelik met my, leer my mooi wat ek moet doen.