Psalms 119:138 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jou getuienisse wat jy beveel het, is regverdig en baie getrou.
Afrikaans (NLV) 2011
U vereistes is regverdig; dit is baie betroubaar.
Afrikaans 1933/1953
In geregtigheid het U u getuienisse beveel en in louter trou.
Afrikaans 1983
In groot regverdigheid en trou het U u verordeninge uitgevaardig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het in •geregtigheid u bepalings uitgevaardig, en in goeie trou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Alles wat U gesê het, is reg, mense kan dit altyd glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U sê presies vir ons hoe ons moet leef.