Psalms 119:140 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U woord is baie rein; daarom het U kneg dit lief.
Afrikaans (NLV) 2011
U beloftes is deeglik beproef; u dienaar het dit lief.
Afrikaans 1933/1953
U woord is deur en deur gelouter, en u kneg het dit lief.
Afrikaans 1983
U woord is baie suiwer, ek het dit lief.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U woord is volkome gelouter en u dienskneg het dit lief.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dinge wat U sê, is baie waar. Ek, u dienaar, is lief vir wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U Woord is al deur baie mense uitgetoets: dit slaag elke keer! Daarom het ek u Woord so lief.