Psalms 119:141 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek is klein en verag; tog vergeet ek U bevele nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Al is ek gering en verag, ek misken nie u bevele nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek is klein en verag, maar u bevele vergeet ek nie.
Afrikaans 1983
Al is ek gering en verag, u bevele verontagsaam ek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek is klein en word geminag, maar u opdragte vergeet ek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek is klein en onbelangrik maar ek het nie vergeet wat U beveel het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is maar ’n onbelangrike klein mensie, tog vergeet ek nooit wat U sê nie.