Psalms 119:142 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U geregtigheid is 'n ewige geregtigheid, en u wet is die waarheid.
Afrikaans (NLV) 2011
U regverdigheid duur vir altyd, en u gebooie is betroubaar.
Afrikaans 1933/1953
U geregtigheid is geregtigheid tot in ewigheid, en u wet is waarheid.
Afrikaans 1983
U is altyd getrou en regverdig, u wet staan altyd vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U geregtigheid is regverdig vir ewig en u wet is betroubaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U doen reg en U sal altyd reg doen, die dinge wat U vir ons geleer het, bly dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U doen altyd die regte dinge, tot in ewigheid! U wet is altyd waar.