Psalms 119:143 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Benoudheid en benoudheid het my aangegryp, maar U gebooie is my behae.
Afrikaans (NLV) 2011
Angs en benoudheid sak op my toe, maar u gebooie is my vreugde.
Afrikaans 1933/1953
Benoudheid en angs het my getref, maar u gebooie is my verlustiging.
Afrikaans 1983
Al oorval angs en benoudheid my, in u gebooie bly ek my verlustig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Benoudheid en angs het my oorval, maar u gebooie is my vreugde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe ek swaargekry het en toe dit sleg gegaan het met my, was dit vir my lekker om u gebooie te hou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al kom ek vragte vol probleme teë, nogtans geniet ek dit om u voorskrifte te lees en daaroor na te dink.