Psalms 119:144 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die geregtigheid van U getuienisse is vir ewig; gee my insig, en ek sal lewe.
Afrikaans (NLV) 2011
U vereistes is altyd regverdig; gee my insig sodat ek kan lewe.
Afrikaans 1933/1953
U getuienisse is geregtigheid tot in ewigheid; maak my verstandig, dat ek kan lewe.
Afrikaans 1983
U verordeninge is altyd regverdig; gee my insig daarin, dat ek kan lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U bepalings is regverdig vir ewig; gee my insig, sodat ek kan lewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wat U sê, is altyd reg, U moet my help om dit te verstaan, sodat ek kan aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U voorskrifte is vir altyd waar en reg, leer my om dit te verstaan sodat ek ’n slag regtig kan lewe.