Psalms 119:147 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die aanbreek van die môre verhinder en uitgeroep: Ek het op u woord gehoop.
Afrikaans (NLV) 2011
Voor dagbreek roep ek om hulp, en plaas my hoop op u woord.
Afrikaans 1933/1953
Voor die môreskemering roep ek om hulp; op u woord wag ek.
Afrikaans 1983
In die oggendskemer al roep ek om hulp en stel ek my vertroue in u woord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Voor die oggendskemer roep ek al om hulp; op u woorde wag ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek staan op voordat die son opkom en ek vra dat U my moet help, ek weet U sal doen wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nog voordat die son in die oggend opkom, pleit ek al dat U my moet help, ek wag dat U my moet antwoord.