Psalms 119:149 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hoor my stem na U goedertierenheid: o HERE, maak my lewend volgens U oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011
Luister na my roepstem, Here, op grond van u troue liefde. Laat my lewe op grond van u regverdigheid.
Afrikaans 1933/1953
Hoor my stem na u goedertierenheid; o HERE, maak my lewend volgens u verordeninge.
Afrikaans 1983
Handel volgens u liefde, Here, luister tog na my. Laat u bepalings geld, hou my in die lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Luister tog in u troue liefde na my stem, Here, hou my lewend volgens u beslissing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U doen wat U belowe het en wat U besluit het. U moet luister na wat ek vra, U moet my laat aanhou lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoor tog as ek so bid, want U is ’n baie goeie God. Here, laat my weer voluit leef!