Psalms 119:151 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U is naby, HERE; en al U gebooie is waarheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar U is naby, Here, en al u gebooie is betroubaar.
Afrikaans 1933/1953
U, o HERE, is naby, en al u gebooie is waarheid.
Afrikaans 1983
U is by my, Here, alles wat U gebied het, staan vas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar U, Here, is naby, en al u gebooie is betroubaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U is naby en u gebooie verander nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, U is altyd baie naby, boonop is alles wat U sê, die waarheid.