Psalms 119:152 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aangaande u getuienisse het ek van ouds af geweet dat U dit vir altyd gegrond het.
Afrikaans (NLV) 2011
Van lankal af het ek geweet dat u eise nooit verander nie. Res
Afrikaans 1933/1953
Lankal het ek geweet uit u getuienisse dat U hulle vir ewig gegrond het.
Afrikaans 1983
Van lankal af weet ek van u verordeninge dat U hulle altyd vas laat staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit u bepalings weet ek lank reeds dat U dit vir ewig gevestig het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek weet van die begin af wat U gesê het, want u woorde bly altyd waar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek weet al lankal dat dit wat U sê, vir altyd bly bestaan.