Psalms 119:166 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
HERE, ek het op U verlossing gehoop en U gebooie gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sien uit na u redding, Here; daarom voer ek u gebooie uit.
Afrikaans 1933/1953
o HERE, ek hoop op u heil, en ek hou u gebooie.
Afrikaans 1983
Ek vestig my hoop op hulp van U, Here, u gebooie gehoorsaam ek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek vestig my hoop op u verlossing, Here, en ek voer u bevele uit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek weet U sal my red en ek doen wat u gebooie sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, ek hou u hand styf vas; ek wag dat U my kom help, ek doen net wat U sê.