Psalms 119:167 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My siel het U getuienisse bewaar; en ek is baie lief vir hulle.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het u eise gehoorsaam, en het dit baie lief.
Afrikaans 1933/1953
My siel onderhou u getuienisse, en ek het hulle baie lief.
Afrikaans 1983
Ek kom u verordeninge na, ek het hulle baie lief.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek kom u bepalings na; ja, ek het dit baie lief.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek hou aan om te doen wat U sê, ek is baie lief daarvoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Alles wat U sê, word in my hart weggebêre, ek doen dit alles; ek is lief vir elke voorskrif uit u mond!