Psalms 119:169 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my hulpgeroep voor U aangesig nader kom, HERE; gee my insig volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, luister na my geroep; gee vir my insig soos U beloof het.
Afrikaans 1933/1953
Tau. o HERE, laat my smeking nader kom voor u aangesig; maak my verstandig volgens u woord.
Afrikaans 1983
Gee tog ag op my geroep, Here, gee my insig soos U beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat my klaagroep voor U kom, Here; gee my insig ooreenkomstig u woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U moet hoor wat ek bid, U moet my help om te verstaan wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, luister tog as ek smeek dat U my moet help, leer my om te verstaan wat U in die Bybel van my vra.