Psalms 119:172 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My tong sal van U woord spreek, want al u gebooie is geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat my tong sing oor u woord, want u bepalings is regverdig.
Afrikaans 1933/1953
My tong sal u woord besing, want al u gebooie is geregtigheid.
Afrikaans 1983
Ek sal u woord besing, want al u gebooie is regverdig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My tong besing u woord, want al u gebooie is regverdig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sal sing oor wat U belowe het, want al u gebooie is reg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sal heeltyd sing oor u Woord, want alles wat U sê, is reg en goed.