Psalms 119:173 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat U hand my help; want ek het U bevele uitverkies.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag U gereed wees om my te help, want u bevele het ek eerste gestel.
Afrikaans 1933/1953
Laat u hand my tot hulp wees, want ek het u bevele verkies.
Afrikaans 1983
Help my tog altyd, want ek stel u bevele eerste.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat u hand my te hulp kom, want ek verkies u opdragte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my help, want ek het gekies om te doen wat U beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hou my vas, want ek wil net doen wat U sê.