Psalms 119:174 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek verlang na U heil, o HERE; en U wet is my verlustiging.
Afrikaans (NLV) 2011
Here, ek het verlang na u redding, en u gebooie is my vreugde.
Afrikaans 1933/1953
o HERE, ek verlang na u heil, en u wet is my verlustiging.
Afrikaans 1983
Ek smag na u hulp, Here, in u wet vind ek my vreugde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek verlang na u verlossing, Here; u wet is my vreugde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek verlang daarna dat U my moet red, ek geniet wat U vir ons geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Here, ek het nie genoeg woorde om vir U te sê hoe ek na u hulp smag nie, u wet bring soveel blydskap in my lewe.