Psalms 119:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Open my oë, dat ek wonders uit U wet kan aanskou.
Afrikaans (NLV) 2011
Maak oop my oë sodat ek die wonders kan sien wat opgeskryf is in u gebooie.
Afrikaans 1933/1953
Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit u wet.
Afrikaans 1983
Maak my oë oop dat ek die kragtige werking van u wet ervaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maak oop my oë, sodat ek die wonders uit u wet kan raaksien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my oë oopmaak, sodat ek kan sien hoe wonderlik die dinge is wat U vir ons leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maak my oë oop sodat ek kan sien hoe wonderlik alles is wat U sê.