Psalms 119:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U getuienisse is ook my verlustiging en my raadgewers.
Afrikaans (NLV) 2011
U waarskuwings is beslis my vreugde; dit gee my goeie raad.
Afrikaans 1933/1953
Ja, u getuienisse is my verlustiging, my raadsmanne.
Afrikaans 1983
U verordeninge is my vreugde, hulle is my raadgewers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nog steeds is u bepalings my grootste vreugde; hulle is my raadgewers.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wat U sê, maak my bly, dit sê vir my wat ek moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U Woord maak my lewe vol blydskap; dit wys my hoe om elke dag te leef.