Psalms 119:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My siel kleef aan die stof; maak my lewend volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek lê in die stof, op pad na die graf; laat my herlewe volgens u woord.
Afrikaans 1933/1953
Dalet. My siel kleef aan die stof; maak my lewend na u woord.
Afrikaans 1983
Ek verkeer in doodsgevaar, gee my nuwe lewe soos U in u woord beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My lewe kleef aan die stof; maak my weer lewend volgens u woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer dit sleg gaan met my, dan moet U my laat aanhou lewe, soos U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My lewe is nie veel werd nie. Gee asseblief vir my nuwe lewe; daardie soort lewe wat U in die Bybel beloof.