Psalms 119:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het my weë bekend gemaak, en U het na my geluister; leer my u insettinge.
Afrikaans (NLV) 2011
My optrede het ek bekendgemaak, en U het geantwoord. Leer my nou u voorskrifte.
Afrikaans 1933/1953
My weë het ek vertel, en U het my verhoor; leer my u insettinge!
Afrikaans 1983
Ek het my lewensloop aan U bekend gemaak en U het my gebed verhoor; leer my u voorskrifte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Van my lewenspaaie het ek vertel, en U het my geantwoord; leer my u voorskrifte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe ek vir U vertel het van my lewe, toe het U my geantwoord. U moet vir my leer wat u wette sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het vir U kom vertel hoe swaar dit met my gaan. U het geluister en my gehelp;