Psalms 119:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My siel smelt van bedroefdheid; versterk my volgens U woord.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek huil van droefheid; versterk my soos U in u woord beloof.
Afrikaans 1933/1953
My siel drup weg van kommer; rig my op na u woord.
Afrikaans 1983
Ek kwyn weg van kommer, skenk my krag soos U in u woord beloof het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My lewe vloei weg van verdriet; rig my op volgens u woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek smelt weg van die pyn, U moet my regop hou, soos U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My lewe is vol bekommernis. Help my tog om u hand styf vas te hou. En gee vir my krag.