Psalms 119:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het die weg van die waarheid gekies, u oordele het ek voor my neergelê.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het die betroubare pad gekies; ek lewe volgens u bepalings.
Afrikaans 1933/1953
Ek het die weg van waarheid verkies; u verordeninge het ek voor my gestel.
Afrikaans 1983
Ek kies die betroubare pad, ek lewe volgens u bepalings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die pad van eerlikheid het ek gekies; u beslissings hou ek voor oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het gekies om eerlik te lewe, ek het onthou wat U besluit het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het gekies om op u pad te stap, dis die pad na die lewe toe.