Psalms 119:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat my gaan op die pad van U gebooie; want daarin het ek 'n welbehae.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat my wandel volgens u gebooie, want dis waarin ek vreugde vind.
Afrikaans 1933/1953
Laat my wandel op die pad van u gebooie, want daarin het ek 'n behae.
Afrikaans 1983
Laat my wandel volgens u gebooie, want daarin vind ek vreugde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Begelei my op die pad van u bevele, want daarin vind ek vreugde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my laat lewe soos u gebooie sê, want dit is vir my lekker.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat my elke dag op die pad loop wat U voorskryf, want dit maak my baie gelukkig.