Psalms 119:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Neig my hart tot U getuienisse en nie tot hebsug nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Laat my verlang na wat U vereis; verhoed dat ek materialisties word.
Afrikaans 1933/1953
Neig my hart tot u getuienisse en nie tot winsbejag nie.
Afrikaans 1983
U verordeninge, laat dié my na aan die hart lê, nie die begeerte om myself te verryk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat my hart na u bepalings neig, en nie na winsbejag nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet my help sodat ek graag sal wil doen wat U sê en nie sal kies om ryk te word nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Help my om net aan U te dink sodat ek nie agter geld aanhardloop nie.