Psalms 119:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wend my smaad af wat ek vrees, want U oordele is goed.
Afrikaans (NLV) 2011
Neem weg die smaad wat ek vrees, want u bepalings is goed.
Afrikaans 1933/1953
Wend my smaadheid af wat ek vrees, want u verordeninge is goed.
Afrikaans 1983
Die venyn van mense, daarvoor is ek bang, moenie dat dit my tref nie. Maar u bepalings, dié is goed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Neem die bespotting wat ek vrees van my weg, want u beslissings is goed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U moet keer dat mense my nie spot nie, ek is bang daarvoor, want wat U besluit, is goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Keer tog dat mense lelike dinge vir my sê. Mense kan so venynig wees. Laat my net daardie dinge hoor wat U wil hê ek moet doen.